Thursday, November 19, 2015

Pops en Pierre praat Prontuit met Kabous Meiring op Kyknet

"We want to give and share something that people don't know about. Suid Afrika is swanger op die oomblik. Ons moet geboorte gee aan mooi dinge" - Pops Mohamed praat Prontuit op Kyknet.



"Dis baie belangrik dat ons al die kulture bymekaar bring," seg Pops Mohamed in gesprek met Kabous Meiring. Pops, musikale ikoon van Suid Afrika is baie trots op die feit dat hy Afrikaans groot geword het. "Toe ek 'n klein laaitie was het ek baie boeremusiek gemaak" seg Pops. Hy glo ons moet twee tree terug gee: "You will never know where you are going to unless you know where you come from". 



"Ons moet trots word op ons eie identiteit" - Kabous Meiring, Prontuit op Kyknet.

 
As jy nou nog nie plan gemaak het om jou kaartjies te boek vir Saterdag 21 November se #iStart2Sing vertoning in Centurion nie, moet jy onmiddelik daai KredietKaart uitpluk en 'n booking maak op www.iStart2.com. Sal heerlik wees om jou daar te sien. 




Prontuit is repeated on Kyknet Channel 144 Thursday 19 November 2015 at 14h30.

Or Check it out here on youtube!



See you in Centurion this weekend!



No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.